stroomvrag [boodskap #138725] |
Sat, 15 January 2022 08:19 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21013 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
stroomvrag
Afbreking: stroom•vrag
Samestelling: stroom + vrag
Selfstandige naamwoord: stroomvrag
Meervoud: stroomvragte
Betekenis:
• Die materiaal (sediment of alluvium) wat deur 'n vloeiende stroom verplaas word.
Gebruik:
• Hoe vinniger 'n rivier vloei, hoe groter is die stroomvrag wat hy na die see afvoer.
Vertaling:
Engels: suspended load
Nederlands: stroomvracht
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|