MISSOURI ? [boodskap #15644] |
Mon, 08 June 1998 00:00 |
Kobus Pietersen
Boodskappe: 358 Geregistreer: April 1998
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek soek iemand om my asb. te help. Ek moet 'n klein bedrag geld oordra na
die Bank of Ash Grove,
maar omdat dit 'n klein plaaslike bank is, kan ek dit glad nie van die RSA
af doen nie.
As iemand wat aan 'n groter bank daar behoort my kan kontak om met die
oordrag te help,
sal ek dit waardeer. Andersins wil ek net 'n groter bank in Missouri se
naam, en verkieslik 'n e-mail adres wil he.
Kontak my asb. as iets van die volgende 'n klokkie vir jou lui:
United Missouri Bank of Kansas
Bank of Ash Grove
Innovation Institute
DR UDELL
The Colledge of Business Administration
Southwest Missouri State University
By voorbaat dank
Kobus Pietersen
|
|
|