Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bruis
bruis [boodskap #138724] Sa, 15 Januarie 2022 07:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18629
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bruis
Afbreking: bruis


Werkwoord: bruis
Verlede tyd: het gebruis

Betekenis:
• Baie borrels of skuim vorm, meestal met 'n sisgeluid.
• (figuurlik) Vol lewe wees; opwel.

Gebruik:
• Die see kan bruis, maar dit kan nie verder gaan nie, sy golwe kan dreun, maar hulle kom nie by die sand verby nie. [Jeremia 5:22]
• Ek voel hoe die bloed deur my are buis.

Sinoniem:
• opborrel
• opkook
• skuim

Afgelei:
• aanbruis
• bruisend
• bruiserig
• bruising
• bruismeel
• bruismelk
• bruispoeier
• bruistablet
• bruiswater
• bruiswyn
• opbruis

Vertaling:
Engels: to form bubbles, fizz, froth, foam
Nederlands: bruisen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: magteloos
Volgende onderwerp: stroomvrag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 00:02:00 MGT 2024