magteloos [boodskap #138723] |
Sat, 15 January 2022 06:56 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21012 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
magteloos
Afbreking: mag•te•loos
Samestelling: mag + -te- + -loos
Byvoeglike naamwoord: magteloos
Vergrotende trap: magteloser
Oortreffende trap: magteloosste
Attributief: magtelose
Betekenis:
• Sonder enige krag of mag; nie in staat om 'n saak te verander nie.
Gebruik:
• Die boer het magteloos toekyk hoe die hael sy oes vernietig.
Sinoniem:
• hulpeloos
• impotent
• kragteloos
• onmagtig
• weerloos
Afgelei:
• magteloosheid
Vertaling:
Engels: powerless, helpless, impotent
Nederlands: machteloos
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|