toelê [boodskap #138722] |
Sat, 15 January 2022 06:46 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21013 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
toelê
Afbreking: toe•lê
Samestelling: toe + lê
Werkwoord: lê toe, toelê
Verlede tyd: het toegelê
Betekenis:
• Om baie aandag en ywer aan 'n saak te skenk; jou op iets toespits.
Gebruik:
• Totdat ek kom, moet jy jou daarop toelê om uit die Skrif voor te lees, te preek en onderrig te gee. [1 Timoteus 4:13]
Sinoniem:
• instel
• streef
• toewy
• toespits
Vertaling:
Engels: to devote, commit, dedicate
Nederlands: toeleggen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|