berooid [boodskap #138718] |
Thu, 13 January 2022 18:00 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21013 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
berooid
Afbreking: be•rooid
Byvoeglike naamwoord: berooid
Attributief: berooide
Betekenis:
• (ongewoon) Wat sonder geld of ander besittings is.
Gebruik:
• Die vlugtelinge het uitgeteer en berooid by die grenspos opgedaag.
Sinoniem:
• armoedig
• behoeftig
• beklaenswaardig
• brandarm
• hulpbehoewend
Afgelei:
• berooidheid
Vertaling:
Engels: penniless, needy
Nederlands: berooid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|