benieud [boodskap #138717] |
Thu, 13 January 2022 17:44 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21013 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
benieud
Afbreking: be•nieud
Byvoeglike naamwoord: benieud
Attributief: benieude
Betekenis:
• (ongewoon) Wat nuuskierig is; graag meer van iets wil sien, hoor of weet.
Gebruik:
• Ek is nogal benieud oor die nuwe rolprent.
Wisselvorm:
• benuud
Sinoniem:
• nuuskierig
Afgelei:
• benieudheid
Vertaling:
Engels: curious, inquisitive
Nederlands: benieuwd
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|