Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vyandskap
vyandskap [boodskap #138716] Wed, 12 January 2022 20:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21013
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
vyandskap
Afbreking: vy•and•skap
Samestelling: vyand + -skap


Selfstandige naamwoord: vyandskap
Meervoud: vyandskappe

Betekenis:
• Toestand waar mense/groepe mekaar haat en mekaar as opponente beskou.

Gebruik:
• Ná die ontbinding van die Sowjetunie het die vyandskap tussen NAVO en Rusland voortgeduur.

Sinoniem:
• antagonisme
• haatdraendheid
• liefdeloosheid
• stryd
• vendetta
• verdeeldheid
• vete

Antoniem:
• vriendskap

Vertaling:
Engels: hostility, enmity
Nederlands: vijandschap

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: pastoor
Volgende onderwerp: benieud
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 12:52:44 UTC 2025