pastoor [boodskap #138715] |
Wed, 12 January 2022 20:14 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21013 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
pastoor
Afbreking: pa•stoor
Selfstandige naamwoord: pastoor
Meervoud: pastoors, pastore
Verkleinwoord: pastoortjie
Meervoud van verkleining: pastoortjies
Betekenis:
• 'n Predikant is sommige Christelike kerke.
Gebruik:
• Baie Protestantse kerke noem hul dominees pastore.
Afkorting:
• past.
Verwant:
• pastoraal
• pastoraat
• pastorie
Vertaling:
Engels: pastor, parish priest
Nederlands: pastoor
Nota:
• Van Latyn: "pastor", herder of skaapwagter.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|