Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vernuftig
vernuftig [boodskap #138714] Wed, 12 January 2022 15:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21013
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
vernuftig
Afbreking: ver•nuf•tig
Samestelling: vernuf + -tig


Byvoeglike naamwoord: vernuftig
Vergrotende trap: vernuftiger
Oortreffende trap: vernuftigste
Attributief: vernuftige
Partitief: vernuftigs

Betekenis:
• Wat slim bedink is; met vernuf gedoen.

Gebruik:
• In die boek word geskiedkundige feite vernuftig met fiksie vermeng.

Sinoniem:
• behendig
• geniaal
• industrieus
• intelligent
• knap
• kreatief
• meesterlik
• skeppend
• skerpsinnig
• slim
• skrander
• talentvol
• verstandig
• vindingryk

Afgelei:
• vernuftigheid

Vertaling:
Engels: ingenious, nifty, innovative
Nederlands: vernuftig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aspatat
Volgende onderwerp: pastoor
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 12:48:25 UTC 2025