ordelik [boodskap #138703] |
Mon, 10 January 2022 07:30 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21013 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ordelik
Afbreking: or•de•lik
Samestelling: orde + -lik
Byvoeglike naamwoord: ordelik
Vergrotende trap: ordeliker
Oortreffende trap: ordelikste
Attributief: ordelike
Partitief: ordeliks
Betekenis:
• Volgens 'n bepaalde stelsel of reëls.
Gebruik:
• Die vergadering het ordelik begin, maar op 'n groot bakleiery uitgeloop.
Sinoniem:
• agtermekaar
• chronologies
• georganiseerd
• konsekwent
• metodies
• netjies
• opeenvolgend
• reëlmatig
• regulêr
• simmetries
• sindelik
• sistematies
• stelselmatig
Antoniem:
• chaoties
• onordelik
• slordig
Afgelei:
• ordelikes
• ordelikheid
• wanordelik
Vertaling:
Engels: neat, orderly, tidy, well-behaved
Nederlands: ordelijk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|