kleinmoedig [boodskap #138701] |
Mon, 10 January 2022 06:46 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21013 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kleinmoedig
Afbreking: klein•moe•dig
Samestelling: klein + moedig
Byvoeglike naamwoord: kleinmoedig
Attributief: kleinmoedige
Betekenis:
• Met min moed; nie baie braaf nie.
Gebruik:
• Laat ons dan nie vrees of kleinmoedig wees nie, ons Heer regeer.
Sinoniem:
• angstig
• bevrees
• lafhartig
• kleinhartig
• skroomhartig
• skroomvallig
• weifelend
Afgelei:
• kleinmoediges
• kleinmoedigheid
Vertaling:
Engels: faint-hearted, cowardly, lowly
Nederlands: kleinmoedig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|