geregverdig [boodskap #138699] |
Sun, 09 January 2022 10:47 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21012 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
geregverdig
Afbreking: ge•reg•ver•dig
Samestelling: ge- + regverdig
Byvoeglike naamwoord: geregverdig
Attributief: geregverdigde
Betekenis:
• Waarvoor daar 'n goeie rede of verduideliking bestaan.
Gebruik:
• Want uit jou woorde sal jy geregverdig word, en uit jou woorde sal jy veroordeel word. [Matteus 12:37]
Sinoniem:
• geoorloof
• gewettig
• toegelaat
• toelaatbaar
• verantwoordbaar
Antoniem:
• ongeregverdig
Vertaling:
Engels: justifiable, legitimate, legitimate
Nederlands: gerechtvaardigd
Nota:
• Verlede en voltooide deelwoord van die werkwoord regverdig.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|