Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verdruk
verdruk [boodskap #138696] Sun, 09 January 2022 08:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21013
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
verdruk
Afbreking: ver•druk
Samestelling: ver- + druk


Werkwoord: verdruk
Verlede tyd: het verdruk

Betekenis:
• Om mense met dwang en geweld te onderdruk en van vryhede en voorregte te ontneem.

Gebruik:
• Hulle vyande het hulle verdruk en hulle onder hulle gesag laat buig. [Psalm 106:42]

Sinoniem:
• afdruk
• misken
• onderdruk
• oorheers
• oorweldig
• tiranniseer
• verkneg
• veronreg
• verontreg
• vertrap
• vervolg

Afgelei:
• verdrukker
• verdrukking
• verdrukte

Vertaling:
Engels: to oppress, suppress, hold under
Nederlands: verdrukken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verdrukking
Volgende onderwerp: lydsaamheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 12:49:59 UTC 2025