verdrukking [boodskap #138695] |
Sun, 09 January 2022 08:20 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21012 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verdrukking
Afbreking: ver•druk•king
Samestelling: verdruk + -king
Selfstandige naamwoord: verdrukking
Meervoud: verdrukkinge, verdrukkings
Betekenis:
• Die handeling om mense te verdruk (hulle met dwang van vryhede en voorregte ontneem).
Gebruik:
• Want in daardie tyd sal daar so 'n groot verdrukking wees soos daar van die begin van die wêreld af nie was nie en ook nie weer sal wees nie. [Matteus 24:21]
Sinoniem:
• dwingelandy
• onderdrukking
• swarigheid
• wanhopigheid
Verwant:
• verdrukker
• verdruktes
Vertaling:
Engels: oppression
Nederlands: verdrukking
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|