skeduleer [boodskap #138693] |
Sat, 08 January 2022 19:49 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21013 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skeduleer
Afbreking: ske•du•leer
Werkwoord: skeduleer
Verlede tyd: het geskeduleer
Betekenis:
• Om 'n aktiwiteit vir 'n bepaalde datum en tyd te beplan; 'n afspraak maak.
Gebruik:
• Kan ons die vergadering skeduleer vir 9 uur more oggend?
Afgelei:
• herskeduleer
Verwant:
• skedule
• skedulering
Vertaling:
Engels: to schedule
Nederlands: een afspraak maken
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|