vonkverdeler [boodskap #138692] |
Sat, 08 January 2022 19:36 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21013 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vonkverdeler
Afbreking: vonk•ver•de•ler
Samestelling: vonk + verdeler
Selfstandige naamwoord: vonkverdeler
Meervoud: vonkverdelers
Verkleinwoord: vonkverdelertjie
Meervoud van verkleining: vonkverdelertjies
Betekenis:
• Deel van 'n binnebrandenjin wat die elektriese stroom in reëlmatig opeenvolgende vonke verdeel.
Gebruik:
• Die motor het met 'n nat vonkverdeler gaan staan.
Sinoniem:
• distribueerder
• stroomverdeler
• verdeler
Afgelei:
• vonkverdelerdop
Vertaling:
Engels: ignition distributor
Nederlands: stroomverdeler
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|