lugkolom [boodskap #138690] |
Sat, 08 January 2022 15:21 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21013 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
lugkolom
Afbreking: lug•kolom
Samestelling: lug + suil
Selfstandige naamwoord: lugkolom
Meervoud: lugkolomme
Betekenis:
• 'n Kolom/suil van lug in die atmosfeer.
Gebruik:
• 'n Hoos is 'n roterende lugkolom wat deur 'n werwelwind gevorm is en voorwerpe van die grond af kan oplig en meevoer.
Sinoniem:
• lugsuil
Vertaling:
Engels: air column
Nederlands: luchtkolom
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|