siter [boodskap #138689] |
Sat, 08 January 2022 11:07 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21013 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
siter
Afbreking: si•ter
Selfstandige naamwoord: siter
Meervoud: siters
Verkleinwoord: sitertjie
Meervoud van verkleining: sitertjies
Betekenis:
• Snaarinstrument met 'n klomp snare op 'n plat klankbord.
Gebruik:
• Loof Hom met basuingeklank, loof Hom met harp en siter. [Psalms 150:3]
Sinoniem:
• Dawidsharp
Afgelei:
• siterinstrumente
• sitermusiek
• siterspeler
Vertaling:
Engels: zither, cither, cittern
Nederlands: citer
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|