konsultant [boodskap #138688] |
Fri, 07 January 2022 12:04 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21013 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
konsultant
Afbreking: kon•sul•tant
Selfstandige naamwoord: konsultant
Meervoud: konsultante
Verkleinwoord: konsultantjie
Meervoud van verkleining: konsultantjies
Betekenis:
• Persoon wie se werk dit is om ander van raad en advies te bedien.
Gebruik:
• 'n Konsultant is 'n spesialis in 'n bepaald vakgebied met 'n skaarste aan kundigheid.
Sinoniem:
• adviseur
• raadgewer
• raadsman
Afgelei:
• belastingkonsultant
• rekenaarkonsultant
Verwant:
• konsultasie
• konsulteer
Vertaling:
Engels: consultant
Nederlands: consultant
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|