Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » geskonde
geskonde [boodskap #138687] Thu, 06 January 2022 20:17
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21012
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
geskonde
Afbreking: ge•skon•de


Byvoeglike naamwoord: geskonde
Attributief: geskonde

Betekenis:
• Wat geskend is (nie meer heel of volledig nie).

Gebruik:
• Op daai stadium was ons geskonde eer die minste van ons probleme.

Sinoniem:
• beskadig
• defektief
• gebreek
• vermink
• verniel

Antoniem:
• ongeskonde

Afgelei:
• geskondene
• geskondenes
• geskondenheid

Vertaling:
Engels: desecrated, damaged, broken, violated
Nederlands: geschonden

Nota:
• Sterk verlede deelwoord van skend (geskend).

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aller
Volgende onderwerp: konsultant
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 12:20:39 UTC 2025