agtvlak [boodskap #138685] |
Thu, 06 January 2022 17:43 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21013 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
agtvlak
Afbreking: agt•vlak
Samestelling: agt + vlak
Selfstandige naamwoord: agtvlak
Meervoud: agtvlakke
Betekenis:
• Meetkundige figuur wat deur agt vlakke begrens is.
Gebruik:
• 'n Reëlmatige agtvlak het ses hoekpunte en 12 gelyke ribbes.
Wisselvorm:
• agvlak
Sinoniem:
• oktaëder
Afgelei:
• agtvlakkig
• agtvlakkige
Vertaling:
Engels: octahedron
Nederlands: achtvlak
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|