tentakel [boodskap #138683] |
Wed, 05 January 2022 20:03 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21013 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
tentakel
Afbreking: ten•ta•kel
Selfstandige naamwoord: tentakel
Meervoud: tentakels
Verkleinwoord: tentakeltjie
Meervoud van verkleining: tentakeltjies
Betekenis:
• Lang, beweeglike orgaan (meestal om die mond) van 'n dier of insekvretende plant waarmee hulle prooi vang of die wêreld verken.
Gebruik:
• 'n Seekat het agt tentakels.
Sinoniem:
• gryparm
• gryppoot
• suigarm
• vangarm
• vanghaar
Vertaling:
Engels: tentacle
Nederlands: tentakel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|