Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » evasgewaad
evasgewaad [boodskap #138682] Wed, 05 January 2022 18:21
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21013
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
evasgewaad
Afbreking: e•vas•ge•waad
Samestelling: eva + -s- + gewaad


Selfstandige naamwoord: evasgewaad
Meervoud:

Betekenis:
• Sonder 'n draad klere aan (van 'n vrou gesê).

Gebruik:
• Sy het in haar evasgewaad op 'n wit perd deur die dorp gery.

Sinoniem:
• evakostuum
• evaskleed
• kaalgat
• naak
• nakend
• ontbloot
• poedelnakend

Antoniem:
• adamsgewaad

Vertaling:
Engels: eva's robe, birthday suit, in the buff, in nature’s garb
Nederlands: evakostuum

Nota:
• Dikwels met 'n hoofletter, Evasgewaad.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dribbel
Volgende onderwerp: tentakel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 12:36:39 UTC 2025