| dribbel [boodskap #138681] |
Wo., 05 Januarie 2022 18:08 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24169 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dribbeloefening
dribbel
Afbreking: drib•bel
Werkwoord: dribbel
Verlede tyd: het gedribbel
Betekenis:
• Om 'n bal met kort, vinnige skoppe of houe vorentoe te dryf.
Gebruik:
• Die sokkerspeler dribbel die bal by die opponente verby.
Afgelei:
• aandribbel
• dribbelbeweging
• dribbelpas
Vertaling:
Engels: to dribble
Nederlands: dribbelen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|