Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » stabiliteit
stabiliteit [boodskap #138679] Tue, 04 January 2022 19:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21013
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
stabiliteit
Afbreking: sta•bi•li•teit


Selfstandige naamwoord: stabiliteit
Meervoud:

Betekenis:
• Die toestand van stabiel of in ewewig wees (met min verandering).

Gebruik:
• Goeie leierskap lei tot stabiliteit en vooruitgang.

Sinoniem:
• balans
• bestendigheid
• ewewig
• onwankelbaarheid
• soliditeit
• standvastigheid
• vastheid
• vastigheid

Antoniem:
• instabiliteit
• onstabiliteit

Afgelei:
• rigtingstabiliteit
• stabiliteitskoffisint
• stabiliteitsvlak

Verwant:
• stabiliseer

Vertaling:
Engels: stability, stableness
Nederlands: stabiliteit

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: duiwels
Volgende onderwerp: streel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 12:58:53 UTC 2025