Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » doopgetuie
doopgetuie [boodskap #138676] Mon, 03 January 2022 19:06
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21013
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
doopgetuie
Afbreking: doop•ge•tui•e
Samestelling: doop + getuie


Selfstandige naamwoord: doopgetuie
Meervoud: doopgetuies

Betekenis:
• Persoon wat by die doop van 'n kind teenwoordig is en beloof om met die opvoeding van die kind te help.

Gebruik:
• Pannevis was ook doopgetuie oor Hoogenhout se oudste seun Klaas.

Sinoniem:
• peetma
• peetmoeder
• peetoom
• peetouer
• peetpa
• peetvader

Vertaling:
Engels: godparent, sponsor
Nederlands: doopgetuige

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dekanteer
Volgende onderwerp: effusie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 12:43:20 UTC 2025