dekanteer [boodskap #138675] |
Mon, 03 January 2022 18:20 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21013 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
dekanteer
Afbreking: de•kan•teer
Werkwoord: dekanteer
Verlede tyd: het gedekanteer
Betekenis:
• Om die boonste laag van 'n vloeistof af te gooi (meestal deur die houer skuins te hou).
Gebruik:
• Dekanteer die olie wat op die water dryf.
Sinoniem:
• afgiet
• afskink
Vertaling:
Engels: to decant
Nederlands: decanteren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|