helleveeg [boodskap #138674] |
Mon, 03 January 2022 18:03 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21013 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
helleveeg
Afbreking: hel•le•veeg
Selfstandige naamwoord: helleveeg
Meervoud: helleveë
Verkleinwoord: hellevegie
Meervoud van verkleining: hellevegies
Betekenis:
• 'n Vrou wat kwaai, bitsig nydig en boosaardig is.
Gebruik:
• Hoe hou jy dit saam met die helleveeg?
Sinoniem:
• draak
• feeks
• heks
• rissiepit
• slang
• tierwyfie
• xanthippe
• xantippe
Vertaling:
Engels: hell-cat, bitch, shrew, vixen
Nederlands: helleveeg
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|