Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » platdruk
platdruk [boodskap #138673] Mon, 03 January 2022 16:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21013
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
platdruk
Afbreking: plat•druk
Samestelling: plat + druk


Werkwoord: druk plat, platdruk
Verlede tyd: het platgedruk

Betekenis:
• Om iets met krag plat te maak (saam te pers).

Gebruik:
• Pasop dat jy nie jou toebroodjie in jou tas platgedruk nie.

Sinoniem:
• afdruk
• neerdruk
• platmaak
• platpers
• saampers

Verwant:
• platlê
• platry
• plattrap

Vertaling:
Engels: to squeeze flat, flatten, crush, squash
Nederlands: platdrukken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hoogliggend
Volgende onderwerp: helleveeg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 12:50:02 UTC 2025