Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hoogliggend
hoogliggend [boodskap #138672] Mon, 03 January 2022 16:10
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21013
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
hoogliggend
Afbreking: hoog•lig•gend
Samestelling: hoog + liggend


Byvoeglike naamwoord: hoogliggend
Vergrotende trap: hoogliggender
Oortreffende trap: hoogliggendste
Attributief: hoogliggende

Betekenis:
• Wat hoër as iets anders geleë is.

Gebruik:
• In die winter kry Lesotho se hoogliggende gebiede dikwels sneeu.

Sinoniem:
• hoërliggend
• verhewe
• verhoog

Antoniem:
• laagliggend

Vertaling:
Engels: raised, elevated
Nederlands: hoogliggend, verhoogd

Nota:
• Kan ook los geskryf word: hoog liggend.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

Vorige onderwerp: eskarp
Volgende onderwerp: platdruk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 12:36:53 UTC 2025