eskarp [boodskap #138671] |
Mon, 03 January 2022 15:51 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21013 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
eskarp
Afbreking: es•karp
Selfstandige naamwoord: eskarp
Meervoud: eskarpe
Betekenis:
• Steil hang/ helling/ wal van 'n platorand.
Gebruik:
• Die Drakensberg-platorand maak deel uit van 'n eskarp wat van Zimbabwe af suidwaarts deur Gauteng en KwaZulu-Natal loop.
Sinoniem:
• binnewal
• glooiing
• platorand
Vertaling:
Engels: escarpment, scarp
Nederlands: helling
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|