Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » afsterf
afsterf [boodskap #138670] Sun, 02 January 2022 20:49
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21012
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
afsterf
Afbreking: af•sterf
Samestelling: af + sterf


Werkwoord: sterf af, afsterf
Verlede tyd: het afgesterf

Betekenis:
• Om dood te gaan, soms langsaam.
• (figuurlik) 'n Verband breek; vervreemd raak.

Gebruik:
• Dis met leedwese dat ons verneem van die afsterf van ons geliefde onderwyser.
• Daarom moet julle die volgende wêreldse dinge afsterf wat deel van julle lewe is... [Kolossense 3:5]

Wisselvorm:
• afsterwe

Sinoniem:
• doodgaan
• heengaan
• kwyn
• omkom
• ontslaap
• sneuwel
• sterf
• sterwe
• uitsterf

Antoniem:
• gedy

Verwant:
• afsterwing

Vertaling:
Engels: to die off, die away
Nederlands: afsterven

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aandryf
Volgende onderwerp: eskarp
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 12:22:03 UTC 2025