Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gemeenskaplik
gemeenskaplik [boodskap #138667] Sun, 02 January 2022 15:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21013
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
gemeenskaplik
Afbreking: ge•meen•skap•lik
Samestelling: gemeenskap + -lik


Byvoeglike naamwoord: gemeenskaplik
Vergrotende trap: gemeenskapliker
Oortreffende trap: gemeenskaplikste
Attributief: gemeenskaplike
Partitief: gemeenskapliks

Betekenis:
• Wat deur 'n groep mense of diere gedeel word.

Gebruik:
• Die tuine rondom die eenhede in die aftreeoord is gemeenskaplik.

Sinoniem:
• gesamentlik
• kollektief

Antoniem:
• individueel

Afgelei:
• gemeenskaplikheid

Vertaling:
Engels: common, mutual, collective, joint
Nederlands: gemeenschappelijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: driepoot
Volgende onderwerp: skenker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 12:54:49 UTC 2025