Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » teenspoed
teenspoed [boodskap #138663] Sa, 01 Januarie 2022 19:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
teenspoed
Afbreking: teen•spoed
Samestelling: teen + spoed


Selfstandige naamwoord: teenspoed
Meervoud: teenspoede
Verkleinwoord: teenspoedjie
Meervoud van verkleining: teenspoedjies

Betekenis:
• Omstandighede wat vol terugslae en mislukkings is.

Gebruik:
• Selfs in die ergste teenspoed is daar dinge waarvoor 'n mens dankbaar moet wees.

Wisselvorm:
• teëspoed

Sinoniem:
• beproewing
• ellende
• moeilikheid
• ongeluk
• onheil
• ontbering
• probleme
• rampspoed
• swaarkry
• teenslag
• terugslag
• tragedie

Antoniem:
• voorspoed

Afgelei:
• teenspoedig

Vertaling:
Engels: adversity, ill-luck, hardship
Nederlands: tegenspoed

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: roudiens
Volgende onderwerp: miervreter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Nov 25 05:15:38 MGT 2024