roudiens [boodskap #138662] |
Sat, 01 January 2022 16:39 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21013 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
roudiens
Afbreking: rou•diens
Samestelling: rou + diens
Selfstandige naamwoord: roudiens
Meervoud: roudienste
Verkleinwoord: roudiensie
Meervoud van verkleining: roudiensies
Betekenis:
• Kerkdiens waar 'n gestorwene se lewe gevier en daar oor sy heengane gerou word.
Gebruik:
• 'n Mens dra gewoonlik swart klere na 'n roudiens.
Sinoniem:
• begrafnisdiens
• gedenkdiens
Vertaling:
Engels: funeral service, memorial service
Nederlands: rouwdienst
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|