slawelosie [boodskap #138661] |
Sat, 01 January 2022 08:43 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21013 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
slawelosie
Afbreking: sla•we•lo•sie
Samestelling: slawe + losie
Selfstandige naamwoord: slawelosie
Meervoud: slawelosies
Betekenis:
• (histories) Kwartier wat as behuising vir slawe toegewys is.
Gebruik:
• Die VOC se slawe is in die slawelosie gehuisves.
Sinoniem:
• slawekwartier
Vertaling:
Engels: slave lodge
Nederlands: slavenlosie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|