dampkring [boodskap #138660] |
Fri, 31 December 2021 18:57 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21013 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
dampkring
Afbreking: damp•kring
Samestelling: damp + kring
Selfstandige naamwoord: dampkring
Meervoud: dampkringe
Verkleinwoord: dampkringetjie
Meervoud van verkleining: dampkringetjies
Betekenis:
• Die gaslaag om 'n hemelliggaam soos die Aarde.
• (figuurlik) Die sfeer waarin mense leef.
Gebruik:
• Hidrologie bestudeer die water op en onder die aarde se oppervlakte, asook die waterdamp in die dampkring.
• Ons was bevoorreg om nog binne die dampkring van Afrikanerkultuur te kon grootgeword.
Sinoniem:
• atmosfeer
• eter
• lug
• lugruim
Afgelei:
• dampkringabsorpsie
• dampkringdruk
Vertaling:
Engels: atmosphere
Nederlands: dampkring
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|