vermorsel [boodskap #138657] |
Thu, 30 December 2021 13:49 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21013 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vermorsel
Afbreking: ver•mor•sel
Werkwoord: vermorsel
Verlede tyd: het vermorsel
Betekenis:
• Om iets plat te slaan of in stukke te breek.
Gebruik:
• Hý sal jou die kop vermorsel, en jý sal hom in die hakskeen byt. [Genesis 3:19]
Sinoniem:
• verbrysel
• vergruis
• vernietig
• verpletter
• vertrap
• verwoes
Afgelei:
• vermorseling
Vertaling:
Engels: to pulverize, demolish, crush, smash
Nederlands: vermorsel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|