quiche [boodskap #138655] |
Thu, 30 December 2021 11:44 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21013 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
quiche
Afbreking: qui•che
Selfstandige naamwoord: quiche
Meervoud: quiches
Betekenis:
• 'n Gereg van eiers in 'n pastydeeg (dikwels ook met ham, spek, kaas, groente, ens).
Gebruik:
• Ons eet vanmiddag 'n kaas-en-sampioen-quiche.
Vertaling:
Engels: quiche
Nederlands: quiche
Nota:
• Leenwoord van Frans.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|