Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gierlande
gierlande [boodskap #138654] Wed, 29 December 2021 18:42
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21013
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Gierlande.
'n Gierlande.
gierlande
Afbreking: gier•lan•de


Selfstandige naamwoord: gierlande
Meervoud: gierlandes

Betekenis:
• 'n Slinger of string van ingerygde blomme en blare, of voorwerp wat so lyk.

Gebruik:
• Die tafels was met uitspattige gierlandes versier.

Wisselvorm:
• guirlande

Sinoniem:
• blommekrans
• blomslinger
• festoen

Afgelei:
• kersgierlande

Vertaling:
Engels: garland, festoon
Frans: guirlande
Nederlands: guirlande

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skolliepatrollie
Volgende onderwerp: quiche
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 12:37:01 UTC 2025