Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skolliepatrollie
skolliepatrollie [boodskap #138653] Wed, 29 December 2021 18:26
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21013
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
skolliepatrollie
Afbreking: skol•lie•pa•trol•lie
Samestelling: skollie + patrollie


Selfstandige naamwoord: skolliepatrollie
Meervoud: skolliepatrollies

Betekenis:
• Mense wat 'n gebied patrolleer om dit teen misdaad te beveilig.

Gebruik:
• Die buurtwag het 'n skolliepatrollie ingestel om inbrake in die gebied te bekamp.

Sinoniem:
• misdaadpatrollie

Verwant:
• blitspatrollie

Vertaling:
Engels: crime partol
Nederlands: misdaadpatrouille, wachtronde

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: terugvoer
Volgende onderwerp: gierlande
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 12:30:12 UTC 2025