Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » terugvoer
terugvoer [boodskap #138652] Wed, 29 December 2021 18:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21013
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
terugvoer
Afbreking: terug•voer
Samestelling: terug + voer


Selfstandige naamwoord: terugvoer
Meervoud: terugvoere

Betekenis:
• Om inligting terug te verskaf.

Gebruik:
• Die onderwyser het goeie terugvoer op my werk gelewer.

Afgelei:
• terugvoermeganisme
• terugvoersiklus

Vertaling:
Engels: feedback, response
Nederlands: terugkoppeling


Werkwoord: voer terug, terugvoer
Verlede tyd: het teruggevoer

Betekenis:
• Om iets na 'n vroeëre plek of tyd terug te bring / terug te lei.

Gebruik:
• Die plek voer my gedagtes terug na ons eerste huisie.

Afgelei:
• terugvoering

Vertaling:
Engels: to carry back, feed back, lead back
Nederlands: terugkoppelen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aanhitsing
Volgende onderwerp: skolliepatrollie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 13:00:06 UTC 2025