lammerhok [boodskap #138650] |
Wed, 29 December 2021 15:05 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21013 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
lammerhok
Afbreking: lam•mer•hok
Samestelling: lammer + hok
Selfstandige naamwoord: lammerhok
Meervoud: lammerhokke
Verkleinwoord: lammerhokkie
Meervoud van verkleining: lammerhokkies
Betekenis:
• 'n Hok/kamp om die lammers van skape of bokke aan te hou.
Gebruik:
• Die ooi word 4 tot 5 keer per dag in die lammerhok vasgemaak sodat die lammers kan drink.
Sinoniem:
• lammerkraal
Verwant:
• kalwerhok
Vertaling:
Engels: lamb‐pen
Nederlands: lammerhok
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|