Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » katoenstof
katoenstof [boodskap #138648] Wed, 29 December 2021 14:31
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21012
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
katoenstof
Afbreking: ka•toen•stof
Samestelling: katoen + stof


Selfstandige naamwoord: katoenstof
Meervoud: katoenstowwe

Betekenis:
• 'n Kledingstof/materiaal van katoen.

Gebruik:
• Denim is 'n katoenstof.

Sinoniem:
• katoenweefsel

Hiponiem:
• denim
• ferweel
• galatea
• kaliko
• krepon
• kreton
• lepaai
• moeselien
• molvel
• nanking
• satinet
• sis
• voersis

Vertaling:
Engels: cotton fabric
Nederlands: katoenen stof

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rooivonk
Volgende onderwerp: plutonies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 12:21:33 UTC 2025