Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rooivonk
rooivonk [boodskap #138647] Wed, 29 December 2021 09:04
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21012
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die veluitslag van masels en rooivonk.
Die veluitslag van masels en rooivonk.
rooivonk
Afbreking: rooi•vonk
Samestelling: rooi + vonk


Selfstandige naamwoord: rooivonk
Meervoud: rooivonke

Betekenis:
• Infeksie waarby die liggaam met rooi vlekke oortrek is.

Gebruik:
Rooivonk is 'n kindersiekte wat deur streptokokke veroorsaak word.

Sinoniem:
• skarlakenkoors
• skarlatina
• vlekkoors

Vertaling:
Engels: scarlet fever
Nederlands: roodvonk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

Vorige onderwerp: twyfelleer
Volgende onderwerp: katoenstof
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 12:22:15 UTC 2025