Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » stif
stif [boodskap #138645] Wed, 29 December 2021 08:34
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21013
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
stif
Afbreking: stif


Selfstandige naamwoord: stif
Meervoud: stifte
Verkleinwoord: stiffie
Meervoud van verkleining: stiffies

Betekenis:
• 'n Pen of staaf, soos die grafiet in 'n potlood of smeersel in lipstiffie.

Gebruik:
• Gebruik 'n potlood met 'n groen stif.
• Sy smeer haar lippe met 'n rooi stif.

Sinoniem:
• griffel
• pen
• staaf
• stilus

Afgelei:
• graveerstif
• lipstif
• peilstif
• skryfstif
• stifvormig

Vertaling:
Engels: small rod, style, pencil
Nederlands: stift

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: meemaak
Volgende onderwerp: twyfelleer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 12:31:44 UTC 2025