Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » meemaak
meemaak [boodskap #138644] Tue, 28 December 2021 20:42
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21013
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
meemaak
Afbreking: mee•maak
Samestelling: mee + maak


Werkwoord: maak mee, meemaak
Verlede tyd: het meegemaak

Betekenis:
• Om iets saam te doen of saam te ondervind.

Gebruik:
• Hy sou later die trauma van oorlog meemaak en etlike jare as 'n gevangene in 'n konsentrasiekamp deurbring.

Sinoniem:
• beleef
• belewe
• deelneem
• deurloop
• deurmaak
• deurstaan
• ervaar
• ondervind
• saamdoen
• verduur

Vertaling:
Engels: to go through, experience
Nederlands: meemaken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: betekenisvol
Volgende onderwerp: stif
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 10 12:41:59 UTC 2025