betekenisvol [boodskap #138643] |
Tue, 28 December 2021 20:27 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21013 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
betekenisvol
Afbreking: be•te•ke•nis•vol
Samestelling: betekenis + vol
Byvoeglike naamwoord: betekenisvol
Vergrotende trap: betekenisvoler
Oortreffende trap: betekenisvolste
Attributief: betekenisvolle
Partitief: betekenisvols
Betekenis:
• Wat baie beteken.
Gebruik:
• Ek het opnuut besef hoe betekenisvol my vriendskappe is.
Sinoniem:
• beduidend
• belangrik
• gewigtig
• insiggewend
• noemenswaardig
• relevant
• sinryk
• sinvol
• substantief
• veelbetekenend
• veelseggend
• verreikend
• waardevol
Afgelei:
• betekenisvolheid
Vertaling:
Engels: meaningful, important, significant, expressive
Nederlands: betekenisvol
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|