senit [boodskap #138642] |
Tue, 28 December 2021 18:30 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21013 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
senit
Afbreking: se•nit
Selfstandige naamwoord: senit
Meervoud: –
Betekenis:
• (sterrekunde) Die punt reg bokant die waarnemer; toppunt van die hemel.
Gebruik:
• Die punt loodreg bokant die kop van die waarnemer word die senit genoem, en die teenoorgestelde punt op die hemelbol wat nie gesien kan word nie, word die nadir genoem.
Sinoniem:
• hoogtepunt
• toppunt
Antoniem:
• nadir
Vertaling:
Engels: zenith, summit
Nederlands: zenit
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|